Gaan na inhoud
Die Naguilklub Hoof Embleem
  • Login
Kieslys
  • Login
  • English (South Africa)
  • Afrikaans
Kieslys
  • English (South Africa)
  • Afrikaans
R0.00 Mandjie
  • Tuis
  • Ontmoet Die Naguile
    • Juanli Theron
    • Lente Swift
    • Suzanne Smit
    • Ons Storie – Die Naguilklub
  • Word Deel
  • Artikels
    • Artikels
    • Stemme en Stories
  • Nuusbriewe
  • Winkel
  • Profiel
  • Kontak Ons
Kieslys
  • Tuis
  • Ontmoet Die Naguile
    • Juanli Theron
    • Lente Swift
    • Suzanne Smit
    • Ons Storie – Die Naguilklub
  • Word Deel
  • Artikels
    • Artikels
    • Stemme en Stories
  • Nuusbriewe
  • Winkel
  • Profiel
  • Kontak Ons
  • Mode

    Mode (5)

  • Koffie

    Koffie (2)

  • Boeke

    Boeke (2)

  • Babas

    Babas (9)

  • Mode

    Mode (5)

  • Koffie

    Koffie (2)

  • Boeke

    Boeke (2)

  • Babas

    Babas (9)

  • Mylpaalkaartjies – Diere

    R165.00
  • NICU Mylpaalkaartjies

    R199.00
  • Raising Happy Children: The Key to a Calm Connected Child

    R150.00
  • Serp

    R120.00
  • Serp

    R150.00
  • Swangerskap mylpaalkaartjies

    R195.00
  • Swangerskap Mylpaalkaartjies 2

    Swangerskap Mylpaalkaartjies – Klassiek

    R195.00
  • The Ideas Menu / Maaltyd Inspirasie E-boek

    R299.00
  • Unieke Baba-illustrasie – Aanmekaarlynskets

    R150.00
  • Veldskoen

    R899.00
  • Veldskoen – Kind

    R699.00
  • Weekbeplanner

    R0.00
  • ←
  • 1
  • 2

Loraine Roux
Deerly Studio

Produkte Kategorieë

  • Babas
  • Boeke
  • Geskenke
  • Intekening
  • Kinderskoene
  • Koffie
  • Kuns
  • Mode
  • Skoene
Loraine Roux

Stemme en Stories

DIE HOOP BESKAAM NIE

HOOP EN BREINONTWIKKELING

EK HOOP JY SAL HOOP

“… en toe word ek wakker.”

EK HOOP JY WEET

DANKIE TOG … VIR TEKKIES!

Deerly Studio

Nuusbriewe

HOOP 2021

Januarie 11, 2021

DANKIE TOG!

Desember 14, 2020

THE GOOD, THE BAD AND THE BEAUTIFUL

Oktober 29, 2020

#MEERASNET

September 15, 2020

WELKOM!

Augustus 3, 2020
A MUST READ FOR YOUR SANITY! Ons vriendinne by @s A MUST READ FOR YOUR SANITY!

Ons vriendinne by @stylvol.co.za het aan 16 baie oulike planne gedink om jou kinders besig te hou in hierdie verlengde vakansie (en dit behels nié zombie-skermtyd nie ... ). Ons is mal hieroor!

Gaan lees gerus @suzannekotze se artikel as jy inspirasie nodig het: 

LINK IN BIO

Naguilliefde! ♥️
@lente_swift, @bravelikeamom en @juanli_theron 

#dienaguilklub
#eendersanders
#ouerskapsonderoordeel
#digitalvillage
#inspirasiestasie
#workingparents
#parentinglife
#parentinginapandemic
🌟🌟🌟🌟🌟 'n Spesiale shout-out vir el 🌟🌟🌟🌟🌟

'n Spesiale shout-out vir elke mamma (of pappa of beide) wat moet rock-ñ-roll tussen kinders en verpligtinge by die huis, werk, aktiwiteite en / of elders ... Almal is uiteindelik werkende ouers, ongeag. 

We're in this together! 

Sterkte vir jou week. 💪🏼

🌈 Stuur 'n "shout-out" aan die ouers wat jy bewonder hier onder! Jy weet nooit wat dit dalk net vandag vir hulle kan beteken nie ...

Naguilliefde ♥️

#dienaguilklub
#inspirasiestasie
#ouerskapsonderoordeel
#workingparents
#digitalvillage
#eendersanders
#parentinglife
💔💔💔 Natuurlik sarkasties en tong-in-die- 💔💔💔

Natuurlik sarkasties en tong-in-die-kies bedoel ... 

En moet nou asb. nie die een wees wat sê, 

"Gelukkig is my kind(ers) in 'n privaatskool", of "Gelukkig homeschool ons" nie - 

We don't need that right now! We just need a moment ... 🙌🏼😅

Naguilliefde en sterkte 💪🏼
Ons 4

#dienaguilklub
#ouerskapsonderoordeel
#inspirasiestasie
#parentinginapandemic
#eendersanders
#hoop2021
#digitalvillage
VIR 'N TYD SOOS HIERDIE Hierdie skryfstuk van die VIR 'N TYD SOOS HIERDIE

Hierdie skryfstuk van die Amerikaner, @alexcravens, het viral gegaan. En met rede:

Ons is almal tans onseker, skugter en / of eintlik "downright" bang vir wat môre, die volgende maand of jaar mag inhou. En juis daarom, in ons tema van "Hoop" vir 2021, mag Alex se stukkie goud vir jou ook soveel beteken soos dit vir ons beteken het! 

🌟 Los sommer 'n ♥️ hieronder as hierdie met jou hart gepraat het. 

•••••••

Don’t feel sorry for or fear for your kids because the world they are going to grow up in is not what it used to be.

Instead know that:

God created them and called them for the exact moment in time that they’re in. Their life wasn’t a coincidence or an accident. 

Raise them up to know the Power they walk in as children of God. Train them up in the authority of His Word. Teach them to walk in faith knowing that God is in control. Empower them to know they can change the world. Don’t teach them to be fearful and disheartened by the state of the world, but hopeful that they can do something about it. 

Every person in all of history has been placed in the time that they were in because of God’s sovereign plan. He knew Daniel could handle the lions den. He knew David could handle Goliath. He knew Esther could handle Haman. He knew Peter could handle persecution. 

He knows that your child can handle whatever challenge they face in their life. He created them specifically for it! 💛

Don’t be scared for your children, but be honored that God chose you to parent the generation that is facing the biggest challenges of our lifetime. 

Rise up to the challenge. Raise Daniels, Davids, Esthers and Peters! God isn’t scratching His head wondering what He’s going to do with this mess of a world. He has an army He’s raising up to drive back the darkness and make Him known all over the earth. 

Don’t let your fear steal the greatness God placed in them. I know it’s hard to imagine them as anything besides our sweet little babies, and we just want to protect them from anything that could ever be hard on them, but they were born for such a time as this. 🙌🏻

- Alex Cravens

••••••

Naguilliefde!
HOOP 💫 Ons eerste nuusbrief vir 2021 is uit! H HOOP 💫

Ons eerste nuusbrief vir 2021 is uit! Hier is die hoopvolle hoogtepunte waarna jy kan uitsien:

- Lizanne Du Plessis van @doelgerigteouerskap deel oor hoop en jou kind se breinontwikkeling ... en verseker ons dat ons hoop in ons kinders se toekoms nie hoef te verander nie; 
- @sexologistmom glo die hoop beskaam nie en deel 5 maklike stappe om jou sekslewe of seksuele gesondheid hierdie jaar te verbeter;
- @bravelikeamom deel hoop na 'n nagmerrie-fratsongeluk, @lente_swift hoop dat jy hoop in die alledaagse "klein-groot" dinge hierdie jaar sal raaksien en @juanli_theron sien hoop as 'n spinnekopweb - die perfekte vergelyking! 

Bonus: Elke intekenaar van die Naguilklub kan in ons winkel 'n gratis weekbeplanner gaan aflaai wat jy weekliks op jou yskas kan vassit om belangrike goed te onthou - 
LINK IN BIO!!!

1)  Login op jou profiel, 
2) Gaan na ons aanlynwinkel, 
3) Laai dit af, en 
4) Print en voila!!!

🌟 Het jy jou nuusbrief ontvang? As jy op Gmail, Yahoo, of 'n soortgelyke platform ingeskryf is, gaan kyk gerus in die Promotions afdeling ... Die nuusbrief sluip soms daar in! 

♥️ Deel gerus jou gunsteling deel van hierdie nuusbrief. Wat práát met jou?

Met hoop en baie liefde!
Ons 4

#dienaguilklub
#inspirasiestasie
#ouerskapsonderoordeel
#digitalvillage
#hoop
#hoop2021
#hope2021
#parentinglife
#parentingtips
Load More... Follow on Instagram
  • Tuis
  • Word Deel
  • Artikels
  • Stemme en Stories
Kieslys
  • Tuis
  • Word Deel
  • Artikels
  • Stemme en Stories
  • Ons Storie – Die Naguilklub
  • Juanli Theron
  • Suzanne Smit
  • Lente Swift
Kieslys
  • Ons Storie – Die Naguilklub
  • Juanli Theron
  • Suzanne Smit
  • Lente Swift
  • Winkel
  • Rekening
  • Mandjie
  • Kontak Ons
Kieslys
  • Winkel
  • Rekening
  • Mandjie
  • Kontak Ons
Facebook
Instagram
Gebou deur VDWALT TEAM
© Kopiereg. Die Naguilklub 2020. Alle regte voorbehou.

Lost your password?