T-hemp

SKU 00001
R220.00
In stock
1
Product Details

Ons is mal oor ons #inspirasiestasie T-hemde en ons weet sommer jy gaan ook wees. Hulle is perfek vir die vele gesigte van ma en vrou wees, omdat elke ma in haar wese mos ‘n bron van inspirasie is. So, of jy Sporty Spice, Rockstar Barbie, Vaak Mombie, of sommer ietsie-van-alles is, hierdie is die perfekte Kersbederf vir jouself of die vroue in jou lewe wat jóú inspireer.

Let asb. op groottes wanneer bestelling geplaas word!

Save this product for later

Bly ingelig en kom gesels saam op sosiale media vir stories, staaltjies en kuiergeleenthede.

Teken in op ons Nuusbrief

© Die Naguilklub

Ontwerp deur: KOEBANI MEDIA