Die Naguilklub Kalender

SKU 00000
R110.00
In stock
1
Product Details

Die Naguilklub 2019 kalender is ‘n A4 volkeur pragstuk vol lewende inspirasie. Ons het ons eerste kalender aan die borskankerstryd opgedra en daarom simboliseer elke vrou hierin oorwinning en veggees. Elke foto spreek van hoop en ‘n wil om voluit te lewe, met ‘n storie om te vertel van dankbaarheid vir elke dag.

Save this product for later

Bly ingelig en kom gesels saam op sosiale media vir stories, staaltjies en kuiergeleenthede.

Teken in op ons Nuusbrief

© Die Naguilklub

Ontwerp deur: KOEBANI MEDIA