Geestesgesondheid
Dr. Owen Wiese

DIE WONDER VAN VROUWEES

As daar ‘n tweede lewe is, en ek kry ‘n kans om as enigeiemand terug aarde toe te kom, sal dit Meryl streep wees. Nie noodwendig as Meryl in Mama Mia nie, eerder Meryl as Miranda Priestly in The Devil Wears Prada. Meryl het twee waar goed gesê: “True freedom is that we have a… Read More » DIE WONDER VAN VROUWEES

Om die artikel te kan lees login of word deel van Die Naguilklub.

Lees Meer »
Inspirasie
Barbara van der Westhuizen

NOSTALGIE – #MEERASNET

Daar is iets so diep-nostalgies aan ’n laat-Augustusmaand se reën. Dis Vrydagmiddag, vars-koud buite en ruik soos ’n nuwe begin. En September is áltyd ‘n nuwe begin: of daar nou al bloeisels in die velde pronk en of daar nog ‘n dik laag poeierwit sneeu op die berge lê; Lente is Lente. ‘n Seisoen is… Read More » NOSTALGIE – #MEERASNET

Om die artikel te kan lees login of word deel van Die Naguilklub.

Lees Meer »
Nuusbrief
Lente Swift

VILLAGE

 “You arrive at a village, and in this calm environment, one starts to hear echo.” – Yannick Noah Ek het geen idee wie Yannick Noah is nie (ek het hom obviously gaan google om seker te maak dat hy nie shaky is nie), maar wat is die punt daarvan om nou slimmer te probeer klink… Read More » VILLAGE

Om die artikel te kan lees login of word deel van Die Naguilklub.

Lees Meer »
Inspirasie
Juanli Theron

VOLKLEUR

Hoe ouer ons word, hoe losser sit ons velle. Dis net hoe dit is, mos – biologie. Gelukkig maak die plooie ook meer spasie vir ons lywe, soos dit hoort. Want só kan ons ook stelselmatig in onsself in groei, om te word wie ons bestem was om te wees, mettertyd. En dít is niks… Read More » VOLKLEUR

Om die artikel te kan lees login of word deel van Die Naguilklub.

Lees Meer »
Inspirasie
Barbara van der Westhuizen

KREATIWITEIT EN SELFSORG

Welkom in Augustus 2020 en baie geluk dat jy dit tot hier gemaak het! Dit is opsigself rede om te vier, aangesien ons sover ‘n lekker tameletjie van ‘n jaar het om aan te herkou …

Om die artikel te kan lees login of word deel van Die Naguilklub.

Lees Meer »

Nuusbriewe

Is jy al ingeteken?

Teen net R35 per maand – m.a.w. die prys van ‘n koppie koffie – kan jy nóg meer voordele in die ‘klub geniet.