

STYL EN GEBOORTE
Eendag, nie-so-lank-gelede-nie, was hoëhakskoene dalk ‘n daaglikse deel van jou lewe. Jou borste was net bedoel vir mooi bra’s en afleiding vir jou man se oë, né?
Eendag, nie-so-lank-gelede-nie, was hoëhakskoene dalk ‘n daaglikse deel van jou lewe. Jou borste was net bedoel vir mooi bra’s en afleiding vir jou man se oë, né?
Om die artikel te kan lees login of word deel van Die Naguilklub.
As daar nou een ding is wat ek nooit sal vergeet van die tyd toe ek in kraamsale gewerk het nie, is dit die benoude uitdrukkings op die amper-pa’s se gesigte. Amper hulpeloos, verlore en op-die-nippertjie gesigte.
Ma-wees was nog altyd my droom. En dit was toe ook die belangrikste reis wat ek al ooit op was. Maar, o wee, dit was ook die uitdagendste en mees veeleisende ervaring ooit!
Om die artikel te kan lees login of word deel van Die Naguilklub.
“Nothing can dim the light that shines from within.” – Maya Angelou Een van my gunstelingdele van my “dayjob”, is dat ek ‘n kursus aanbied in selfvertroue en aanbiedingsvaardighede. Ek het die inhoud ontwikkel vir die kursusgangers, natuurlik, maar elke keer as ons dit doen, práát dit met my ook. Dis ongelooflike “powerful stuff” om… Read More » SELFVERTROUE
’n Vraag wat ek gereeld kry is, hoe juggle ek ’n loopbaan, ’n besigheid én ’n peuter? Die antwoord is – ek doen nie. Natuurlik kan ek ’n baie elaborate antwoord gee van hoe ek my tyd bestuur en hoe belangrik dit is om te prioritiseer en to-do lysies te hê en blah-blah-blah. Maar die… Read More » ZETSKE OOR BALANS
Mans wat nie in seks belangstel nie? Regtig!? Mense is altyd verbaas as ek sê dat die helfte van die mense wat ek sien met ‘n lae libido, mans is! Die vroue wie se mans nooit met hulle wil seks hê nie, dink die wat so kla oor hulle mans wat hulle nie wil uitlos… Read More » AS MY MAN NIE MEER WIL NIE …
Strokies wat die wêreld vol lê en ink wat verslaan … Die rekonsiliasie tussen jou bankstate en die strokies is reeds ‘n nagmerrie, wat nog te sê as SARS uiteindelik dit sou aanvra? Wat dan gemaak? Tegnologie is gelukkig ook op die belastingfront in ons guns! Hier is ‘n lys van 3 behulpsame apps vir… Read More » 3 HANDIGE APPS VIR JOU BELASTING
Dis Lente, ‘n seisoen gevul met die reuk van nuwe lewe en groei en tweede kanse. Wanneer die lug swaar hang met die belofte van avontuur, en die mens se hart vonkies van hoop skiet. Ek is beslis ‘n bietjie biased oor my keuse van gunstelingseisoen … Die draai van die seisoene maak my altyd… Read More » SEISOENE
Weet jy hoe ‘n mamma keiserpikkewyn haar baba uitken in die pikkewynkolonie? Sy luister na die individuele geluide van haar eie baba. Ek weet nie lekker hoe daardie mammas dit regkry nie, want vir my klink dit soos duisende pikkewynbabas wat almal gelyk skreeu van die honger. Maar dan onthou ek hoe ek my kinders… Read More » DIEREMANIERE
Ek weet ons almal kyk van tyd tot tyd na onsself in die spieël nádat ons aangetrek het en dink, “meh”. Wanneer jy eenvoudig OOR alles in jou kas is, maar glad nie ‘n hele nuwe klerekas kan bekostig nie. En dis OK. Daar is gelukkig eenvoudige maniere om jou kas en voorkoms vars en… Read More » NUWE-OU KAS
© Kopiereg. Die Naguilklub 2020. Alle regte voorbehou.
Gebou deur VDWALT TEAM