Nuusbrief
Carissa Bosman

DIE EINDE VAN DIE JAAR “20PLENTY”

Wel, hier staan ons nou, aan die einde van die jaar “20plenty”. Dit was toe ‘n jaar van “plenty”, inderdaad: plenty stresvol, plenty mal, plenty weird, plenty trane, plenty hartseer, plenty lag, plenty piesangbrood, plenty pret, plenty new en plenty blessings! Die ou gesegde van “elke huis het sy kruis” was hierdie jaar besonders waar.… Read More » DIE EINDE VAN DIE JAAR “20PLENTY”

Om die artikel te kan lees login of word deel van Die Naguilklub.

Lees Meer »
Nuusbrief
Magriet Groenewald

WAT LAAT MY “DANKIE TOG!” SÊ?

Die Naguilklub het my genader met ‘n eenvoudige vraag: Waarvoor is ek dankbaar aan die einde van 2020? Wat laat my “Dankie tog!” sê? Kyk, moet my nie verkeerd verstaan nie – ek sien myself as besonders bevoorreg. Hierdie jaar was onsettend goed vir my besigheid, MAGRIET.CO, ‘n aanlyn bemarkingsmaatskappy. Na jare se korporatiewe werk,… Read More » WAT LAAT MY “DANKIE TOG!” SÊ?

Om die artikel te kan lees login of word deel van Die Naguilklub.

Lees Meer »
Nuusbrief
Barbara van der Westhuizen

DANKBAAR IN OORVLOED

Dankbaarheid in moeilike tye sorg vir perspektief. Dit help ons as mense om sin te maak van dít wat rondom ons gebeur – om groot en moeilike dinge te verwerk en dan vorentoe te kyk.En dis die waarheid – as jy iets kan vind om voor dankbaar te wees, kan jy daarop bou en dit… Read More » DANKBAAR IN OORVLOED

Om die artikel te kan lees login of word deel van Die Naguilklub.

Lees Meer »
Nuusbrief
Just a Mamma

DANKIE TOG …

– Dankie tog vir tyd wat kon stilstaan, terwyl die wêreld uit beheer uit spin.– Dankie tog vir veilige huise, waarbinne ons kon skuil van die onsekerheid.– Dankie tog vir groot-oog glimlaggies, wat optimisties glo “Mamma sal nou die lang maal en deel net so mooi soos Juffrou verduidelik”.– Dankie tog vir sjokolade, lag en… Read More » DANKIE TOG …

Om die artikel te kan lees login of word deel van Die Naguilklub.

Lees Meer »
Nuusbrief
Suzanne Smit

VAN FRATSONGELUK NA WONDERWERK

Dis laat, Sondagaand. Langs my lê my hart – my man en twee dogtertjies – rustig en slaap. Dis (steeds) 2020 en ons is pas klaar met prysuitdelings, skoolfoto’s neem, ‘n konsert en ‘n balleteksamen … alles op die nuwe COVID-manier (‘n woord wat ‘n jaar terug nie eers deel van ons woordeskat was nie).So… Read More » VAN FRATSONGELUK NA WONDERWERK

Om die artikel te kan lees login of word deel van Die Naguilklub.

Lees Meer »
Nuusbrief
Dr. Owen Wiese

DANKIE TOG …

As ek terugdink oor die jare hoeveel maal ek “dankie tog!” gedink en gevoel en geuiter het, sal ‘n mens wonder of ek op die randjie van die lewe leef en kanse vat vir ‘n loopbaan. Daar is ‘n koortjie beskermengeltjies wat my 24uur van die dag oppas. Ek weet dit, want ek het onlangs… Read More » DANKIE TOG …

Om die artikel te kan lees login of word deel van Die Naguilklub.

Lees Meer »
Nuusbrief
Barbara van der Westhuizen

GEBOORTE (as ‘n proses) ~

Ek ken die stappe en fases van die geboorteproses góéd – as ma en as dokter. Ek weet hoe dit lyk as dit mooi gaan, maar ook as dinge begin “Suid” gaan.

Om die artikel te kan lees login of word deel van Die Naguilklub.

Lees Meer »

Nuusbriewe

Is jy al ingeteken?

Teen net R35 per maand – m.a.w. die prys van ‘n koppie koffie – kan jy nóg meer voordele in die ‘klub geniet.