Nuusbrief
Carissa Bosman

COVID KOM STEEL…

Dis Februarie 2020 – ek is fiks, ek is gesond, ek voel goed, ek lyk goed. Ek is suksesvol by die werk. Man, die lewe

Lees Meer »
Nuusbrief
Dr. Owen Wiese

WAT LIEFDE WERKLIK IS…

Ons elkeen het ‘n idee van wat liefde is. Vir elkeen is dit anders. Vir sommige mense is dit ‘n abstrakte gevoel van “iets goed”.

Lees Meer »
Nuusbrief
Dr. Elna Rudolph

HOE MAAK ‘N MENS LIEFDE?

Is dit dan nie die maklikste, mees natuurlike ding onder die son nie? Dit is tog die uitvloeisel van alle vorme van intimiteit in jou

Lees Meer »
Nuusbrief
Dr. Elna Rudolph

DIE HOOP BESKAAM NIE

(…behalwe soms, as dit by seks kom!) Hoop. Dit is natuurlik waarmee amper almal by my spreekkamer instap.  Die wat deur hulle moedelose maats aan

Lees Meer »
Nuusbrief
Lente Swift

EK HOOP JY SAL HOOP

My goeie, liewe hjiiiimmmmel … as daar nou een ding is wat ons almal in 2020 geleer het, is dit dat ons toe nou nie

Lees Meer »
Nuusbrief
Juanli Theron

EK HOOP JY WEET

Vir my is hoop soos ‘n spinnekopweb. Ragfyn, delikaat, en sag, byna onsigbaar as jy nie direk daarop fokus nie. En net soos die skoonheid

Lees Meer »
Nuusbrief
Monja Viljoen

DANKIE TOG … VIR TEKKIES!

Ek het onlangs op ‘n heel onopwindende oggend tot ‘n besef gekom – dankie tog vir tekkies. Ja, tekkies. Die tipe wat jou voete beskerm,

Lees Meer »
Nuusbrief
Lizanne du Plessis

HOE SÊ MENS DANKIE?

2020 was vir niemand maklik nie. Die uitdagings, die verliese, die teleurstellings en die kommer was iets wat almal van ons in die gesig gestaar

Lees Meer »

Nuusbriewe

Is jy al ingeteken?

Teen net R35 per maand – m.a.w. die prys van ‘n koppie koffie – kan jy nóg meer voordele in die ‘klub geniet.