Swangerskap Mylpaalkaartjies - Klassiek

Elke oomblik (klein en groot) kan gevier word met hierdie spesiale mylpaalkaartjies.

Daar is 25 unieke ontwerpe van die eerste groot ‘POSITIEF’ tot die eerste ontmoeting met jou klein lyfie.

Produkbeskrywing: 25 A6 kaartjies gedruk op 250gsm karton, verpak in ‘n deursigtige sakkie.

R195.00

Herstel
SKU NUK-M001 Kategorieë ,
Taal

Afrikaans, Engels

Resensie

Daar is nog geen resensies nie

Wees die eerste persoon om 'n resensie te los oor “Swangerskap Mylpaalkaartjies – Klassiek”