Geskenk 'tags' stel

Stel van 6 kaartjies vir ‘n spesiale babatjie (babatee).

Daar is 3 ‘seuntjie’ en 3 ‘dogtertjie’ tags.

Geprint op hoë-gehalte karton, blanko aan die agterkant, waar jy ‘n spesiale boodskap kan skryf vir die mamma en babatjie.

R45.00

Herstel
SKU NUK0004 Kategorieë , Tags , , ,
Gewig 0.01 kg
Taal

Afrikaans, Engels

Resensie

Daar is nog geen resensies nie

Wees die eerste persoon om 'n resensie te los oor “Geskenk ‘tags’ stel”