Swangerskap Mylpaalkaartjies - Klassiek

Elke oomblik (klein en groot) kan gevier word met hierdie spesiale mylpaalkaartjies.

Daar is 25 unieke ontwerpe van die eerste groot ‘POSITIEF’ tot die eerste ontmoeting met jou klein lyfie.

Produkbeskrywing: 25 A6 kaartjies gedruk op 250gsm karton, verpak in ‘n deursigtige sakkie.

R195.00

Clear
SKU NUK-M001 Categories ,
Language

Afrikaans, English

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Swangerskap Mylpaalkaartjies – Klassiek”