Inspiration
Lente Swift

BECAUSE I HAVE FEET

Ek speel-kielie-terg vir Fleur terwyl sy op my skoot sit, agter in my skoonpa se Ford Fairlane 1971 – die een met die rooi leer sitplekke. “Is jy ‘n japsnoet?” vra ek. “Neeeeeee!” kom die borrellaggie. “Is. jy. ‘n. aapstert?” “Neeeeee!” lag sy en ek soen haar in haar nek. Kosbare oomblikke in die middel… Read More » BECAUSE I HAVE FEET

Om die artikel te kan lees login of word deel van Die Naguilklub.

Read More »
Inspiration
Lente Swift

WOMAN

I close my eyes in a quiet corner of our garden. I fill my lungs with fresh air and notice

Read More »
Mental Health
Lente Swift

JUST A DAY

Vandag is net nog ‘n dag. Jy hoef nie nou te weet wat om te doen, hoe om dit te doen of wie jy veronderstel is om te moet wees nie. Jy hoef ook nie elke dag dieselfde te wees nie. Jy is ‘n komplekse, multidimensionele meesterstuk van wie meer as een ding op ‘n… Read More » JUST A DAY

Om die artikel te kan lees login of word deel van Die Naguilklub.

Read More »