DIE HOOP BESKAAM NIE

(…behalwe soms, as dit by seks kom!) Hoop. Dit is natuurlik waarmee amper almal by my spreekkamer instap.  Die wat deur hulle moedelose maats aan die kraag daar ingesleep word, het dalk soms nie hoop nie, maar die res is almal so hoopvol.  Party hoop dat hulle maats soms sommer spontaan seks sal inisieer. Party… Read More » DIE HOOP BESKAAM NIE
Om die artikel te kan lees login of word deel van Die Naguilklub.
Share on !trpst#/trp-gettext>
Share on !trpst#/trp-gettext>
Share on !trpst#/trp-gettext>

Leave a Comment