BECAUSE I HAVE FEET
Ek speel-kielie-terg vir Fleur terwyl sy op my skoot sit, agter in my skoonpa se Ford Fairlane 1971 – die een met die rooi leer sitplekke. “Is jy ‘n japsnoet?” vra ek. “Neeeeeee!” kom die borrellaggie. “Is. jy. ‘n. aapstert?” “Neeeeee!” lag sy en ek soen haar in haar nek. Kosbare oomblikke in die middel… Read More » BECAUSE I HAVE FEET