SEXY
Eendag lank, lank gelede was daar ‘n meisie met ‘n plat magie en ‘n glinster in haar oë wat elke oggend uitgerus wakker geword het en blink planne kon maak vir haar sosiale kalender soos dit haar bui pas.

Toe ek jonk was, het ek altyd gehoop om die tipe ma te wees waaroor my kinders net goeie dinge vir hul sielkundiges sal kan sê. Dat my kinders sou wéét…
WAT ROOK DANIEL TIGER SE MA? En kan ek ook ‘n bietjie daarvan kry? Daar is ‘n rede hoekom ek nie my vólle aandag op die TV kan vestig wanneer ek vir my kinders ‘n storietjie opsit om te kyk nie. Daai rede is my ‘sanity’. Aan die een kant skep ek immers juis met… Read More » WAT ROOK DANIEL TIGER SE MA?
“Gooi die boontjies in die pot. Rasper dan twee aartappels saam met die kookvleis en maak seker daar is genoeg water bo-oor die boontjies. Die aartappels maak die sop lekker dik … ”
© Kopiereg. Die Naguilklub 2020. Alle regte voorbehou.
Gebou deur VDWALT TEAM