Geestesgesondheid
Lente Swift

SKULDIG

“Slaap net!”, skree ek gefrustreerd. Ek stroop jou van my lyf af, maak jou handjies om my nek los, maak my ore doof vir jou sagte huilsmeek wat my wíl om te bly.

Ons wil baie graag hê jy moet saam lees!

Klink HIER en word nou deel van Die Naguilklub om toegang te kry tot al Die Naguilklub goodies.

 

Lees Meer »