Inspirasie
Lente Swift

WANT EK HET VOETE

Ek speel-kielie-terg vir Fleur terwyl sy op my skoot sit, agter in my skoonpa se Ford Fairlane 1971 – die een met die rooi leer sitplekke. “Is jy ‘n japsnoet?” vra ek. “Neeeeeee!” kom die borrellaggie. “Is. jy. ‘n. aapstert?” “Neeeeee!” lag sy en ek soen haar in haar nek. Kosbare oomblikke in die middel… Read More » WANT EK HET VOETE

Om die artikel te kan lees login of word deel van Die Naguilklub.

Lees Meer »
Inspirasie
Lente Swift

VROU

Ek maak my oë toe in ‘n stil hoekie van ons tuin. Ek trek my longe vol lug en voel

Lees Meer »
Geestesgesondheid
Lente Swift

NET ‘N DAG

Vandag is net nog ‘n dag. Jy hoef nie nou te weet wat om te doen, hoe om dit te doen of wie jy veronderstel is om te moet wees nie. Jy hoef ook nie elke dag dieselfde te wees nie. Jy is ‘n komplekse, multidimensionele meesterstuk van wie meer as een ding op ‘n… Read More » NET ‘N DAG

Om die artikel te kan lees login of word deel van Die Naguilklub.

Lees Meer »