Januarie 10, 2021

DIE HOOP BESKAAM NIE

(…behalwe soms, as dit by seks kom!) Hoop. Dit is natuurlik waarmee amper almal by my spreekkamer instap.  Die wat deur hulle moedelose maats aan die kraag daar ingesleep word, het dalk soms nie hoop nie, maar die res is almal so hoopvol.  Party hoop dat hulle maats soms sommer spontaan seks sal inisieer. Party… Read More » DIE HOOP BESKAAM NIE

Om die artikel te kan lees login of word deel van Die Naguilklub.

EK HOOP JY SAL HOOP

My goeie, liewe hjiiiimmmmel … as daar nou een ding is wat ons almal in 2020 geleer het, is dit dat ons toe nou nie die wêreld kan beheer nie. And nót for a lack of trying. Wys my ‘n ma en ek wys jou ‘n vrou wat haar allerbeste probeer om haar familie se… Read More » EK HOOP JY SAL HOOP

Om die artikel te kan lees login of word deel van Die Naguilklub.

“… en toe word ek wakker.”

My Afrikaanse juffrou se goue reël was dat ons níé ‘n opstel mag eindig met  die bogenoemde sinnetjie nie … Maar was dit nie tog nie waarvoor ons almal vir 2021 gehoop het nie? Dat COVID-19 toe al die tyd ‘n consipiracy was en Interpol op die booswigte toegeslaan het nie? Hoe nou met nuwejaarsvoornemens… Read More » “… en toe word ek wakker.”

Om die artikel te kan lees login of word deel van Die Naguilklub.