Augustus 27, 2020

WANT EK HET VOETE

Ek speel-kielie-terg vir Fleur terwyl sy op my skoot sit, agter in my skoonpa se Ford Fairlane 1971 – die een met die rooi leer sitplekke. “Is jy ‘n japsnoet?” vra ek. “Neeeeeee!” kom die borrellaggie. “Is. jy. ‘n. aapstert?” “Neeeeee!” lag sy en ek soen haar in haar nek. Kosbare oomblikke in die middel… Read More » WANT EK HET VOETE

Om die artikel te kan lees login of word deel van Die Naguilklub.