

DIE HOOP BESKAAM NIE
(…behalwe soms, as dit by seks kom!) Hoop. Dit is natuurlik waarmee amper almal by my spreekkamer instap. Die wat deur hulle moedelose maats aan
Hierdie is ‘n veilige spasie vir alle ouers – ‘n inspirasie-stasie waar ons ongefilterd saamkuier. Of jy net vinnig kom inloer het, en of díé jou noodlanding is, maak jouself gerus tuis! Haal asem. Ons het koffie om te koop en geleefde woorde om te lees. En as jy hierna minder alleen en meer normaal voel, dan het ons suksesvol ons doel bereik.
(…behalwe soms, as dit by seks kom!) Hoop. Dit is natuurlik waarmee amper almal by my spreekkamer instap. Die wat deur hulle moedelose maats aan
In 2020 het ons baie geleer. Ek het onder andere geleer om nie te lank vooruit te beplan nie, om die beste uit elke dag
My goeie, liewe hjiiiimmmmel … as daar nou een ding is wat ons almal in 2020 geleer het, is dit dat ons toe nou nie
My Afrikaanse juffrou se goue reël was dat ons níé ‘n opstel mag eindig met die bogenoemde sinnetjie nie … Maar was dit nie tog
“Waarvan word dogtertjies gemaak? Suiker en kruitjies
Lipstiek en kantjies … ”
Ek maak my oë toe in ‘n stil hoekie van ons tuin. Ek trek my longe vol lug en voel hoe my hart sowaar steeds
Die euforie van ‘n nuwe baba word sommer vinnig oorskadu wanneer die gebrek aan slaap inskop. ‘Sleep deprivation’ is nie verniet ‘n vorm van marteling nie …
Eendag lank, lank gelede was daar ‘n meisie met ‘n plat magie en ‘n glinster in haar oë wat elke oggend uitgerus wakker geword het en blink planne kon maak vir haar sosiale kalender soos dit haar bui pas.
Neem deel, ons benodig jou insette!